PodPrediker

Daar sal tyd wees: Prediker 3


Listen Later

Vandag gesels ons oor twee tekste: Jesaja 40 en Prediker 3. Dit voel soms asof daar niks anders is as die oomblik waarin ons tans onsself beleef nie. Ons kyk vas in die moeilike en minder lekker dinge van ons lewe. 

Maar daar is hoop. 


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PodPredikerBy PodPrediker