PodPrediker

PodPrediker

Download on the App Store

PodPrediker episodes

  • Skyn Sy Liefde - 2 Kor 4

    Vandag vier ons die laaste dag van Epifanie, en ons tree Woensdag in die Lydenstyd. Ons gesels oor hoe Christus se Lig ons hele wese verhelder, sowel as die Wet binne 'n nuwe lig plaas. 


    2 Kor 4:3-6

    16 min
  • Daar sal tyd wees: Prediker 3

    Vandag gesels ons oor twee tekste: Jesaja 40 en Prediker 3. Dit voel soms asof daar niks anders is as die oomblik waarin ons tans onsself beleef nie. Ons kyk vas in die moeilike en minder lekker dinge van ons lewe. 

    Maar daar is hoop. 


    19 min
  • Wat is in 'n naam? Markus 1:21-28

    Vandag gesels ons oor die outoriteit in die naam van Jesus en die benoeming van ons probleme. Markus 1:21-28 wil ons uitdaag om nuut te dink oor waar ons ons outoriteit vandaan kry, en hoe ons daardie outoriteit kan gebruik om onsself en ons gemeenskap te verander. 



    14 min
  • Vir al ons vriende - Week van gebed: Dag 6

    Vandag gesels ons oor Johannes 15:16: “Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou.”

    Ons hartsmense maak 'n groot impak op ons geloof en ons gebedslewe. Vandag gesels ons nie net oor hoe hulle ons lewens aanraak nie, maar hoe ons hulle in gebed kan dra. 

    Vir die bykomende materiaal gaan loer gerus op ons Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of stuur vir my 'n e-pos by [email protected]

    6 min
  • Nuwe ek, selfde God - Week van gebed: Dag 5

    Vandag gesels ons oor die transformerende krag van God se Woord. Wanneer ons die Woord lees en hoor, kan ons nie anders as om verander te word daardeur nie. 

    Vandag se fokusteks is Johannes 15:3

    Vir die bykomende materiaal, gaan loer op ons gemeente se Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of stuur vir m 'n e-pos na [email protected]

    6 min
  • Ons is een - Week van gebed: Dag 3

    Welkom by die derde dag van ons week van gebed. Vandag gesels ons oor ons eenheid in Christus, en sy opdrag dat ons mekaar moet liefhê. Wat is die verskillende maniere waarmee ons mekaar kan liefhê? Wat maak ons wanneer dit moeilik is om mekaar lief te hê?

    Ontvang 'n bykomende gebedsdokument op ons Facebookblad, NG Gemeente Murraysburg, of kontak vir my by [email protected]

    7 min

About PodPrediker

From the publisher's feed

Weeklikse audio preke vanuit die Karoo