Nuus

Daar’s afwagting vir die Augustus brandstofprys


Listen Later

Die komitee in die energie-ministerie wat die brandstofpryse bepaal sou na verwagting Donderdagmiddag vergader het. Kommentators is versigtig optimisties, maar weens wisselvallige globale ekonomiese tendense heers daar onsekerheid. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Josef Sheehama gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings