Nuus

Dagga-uitspraak vandag verwag


Listen Later

Uitspraak in die Grondwetlike saak van Brian Jaftha en Borro Ndungula om daggaverbruik in die land te wettig, word vanoggend om negeuur verwag. Die saak word deur 'n volle regbank, met regters Dinnah Usiku, Claudia Claasen en Philanda Christiaan aangehoor. Kosmos 94.1 Nuus het met Ndungula gepraat. Hy sê hulle hoop die uitspraak sê nie dat die besluit by die parlement berus nie. Hy verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings