RSG Sport

Dakar 2021


Listen Later

Die 43ste Dakartydren begin op Sondag 3 Januarie in Jedda in Saoedi-Arabië en eindig op Vrydag 15 Januarie in dieselfde stad. Dit vind vir die tweede keer in daardie land plaas nadat die tydren aan Suid-Amerika onttrek is. Fritz Klaaste praat met Suid-Afrika se voorste deelnemer en een van die gunstelinge om te wen, Giniel de Villiers, oor Toyota Gazoo Hilux Suid-Afrika se kanse in dié uitmergelende tydren.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG