Nuus

Daling in repokoers was verwag


Listen Later

Standard Bank sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 6,75-persent te verlaag, was te verwagte. Die bank waarsku dat die volle uitwerking van die rentekoersverlagings op die ekonomie, veral verbruikersbesteding, eers oor 12 tot 18 maande gevoel sal word. Elna Moolman van die bank sê verdere rentekoersverligting kan volgende jaar volg, afhangende van inflasie en voedselkoste:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings