Nuus

Dampproduktevereniging vra ook vir bestryding van tabaksmokkelary


Listen Later

Die Dampproduktevereniging van Suid-Afrika sê die onlangse verhoging in dampbelasting, in ooreenstemming met inflasie, is 'n beskeie en weldeurdagte stap, hoewel hy geen verhoging sou verkies het. Die vereniging doen 'n beroep op 'n bewysgebaseerde benadering tot belasting vir ondersteuning aan volwasse rokers wat van sigarette oorskakel. Asanda Gcoyi van die vereniging vra 'n gekoördineerde stryd teen onwettige tabak- en damphandel en ondersteun 'n driejaar-aksynspadkaart vir alkohol-, tabak- en gesondheidsheffings:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings