Kosmos 94.1 Landbou

Danie Botes van Lared Brahmanstoet gesels op Kosmos 94.1


Listen Later

‘n Skikkingsooreenkoms is bereik tussen Danie Botes van die Lared Brahmanstoet en die Namibiese Brahman Telersvereniging, die Namibië Stoet Telersvereniging, die Windhoek Skou Gemeenskap en Redeker Brahman. Botes het hulle gedagvaar omdat sy bul, Shepard 300, se vaderskap nie aanvaar was nie... Hy gesels meer breedvoerig oor die aangeleentheid...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1