RSG Sport

Danie Gerber


Listen Later

Springboklegende Danie Gerber en sy dogter Elanie het vandag die einde van hulle coronavirus-kwarantyntydperk by hulle huis in Bluewater Bay in Port Elizabeth gevier. Die 61-jarige Gerber, wat in sy rugbydae as die Doring van Despatch bekend gestaan het, het positief getoets nadat hy baie gereis het voordat die inperkingstyd afgekondig is. Elanie het negatief getoets, maar haar ma is nog in kwarantyn. Die oudrugbyspeler sê hy is verheug dat dit met hulle goed gaan. Jody Hendricks het met hom oor die herstelproses en sy loopbaan gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG