
Sign up to save your podcasts
Or


Ons almal soek sonskyn-oomblikke van God af. Dis die tye wanneer lewe sin maak en lekker is. God soek mense wat selfs Hom kan vind in die duisternis. Mense wat God se lig sien en ervaar al is lewe duister. Mense wat ‘n dans-in-die-maanlig leefstyl het.
By Invloed KerkOns almal soek sonskyn-oomblikke van God af. Dis die tye wanneer lewe sin maak en lekker is. God soek mense wat selfs Hom kan vind in die duisternis. Mense wat God se lig sien en ervaar al is lewe duister. Mense wat ‘n dans-in-die-maanlig leefstyl het.