Botox, Barbies & Bietse

Dans met die rooi rok: VO0RSKOU


Listen Later

In dié NUWE spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende huwelik gestap het, trek Amelie en haar kinders na ʼn vervalle ou huis op die platteland. Hier maak sy kennis met die spoke van die verlede. Veral met die vrou wat glo saans met haar rooi rok deur haar tuin met die blou windklingels dans ... Die eerste episode van Dans met die rooi rok word op 10 Oktober uitgesaai.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Botox, Barbies & BietseBy rrRADIO