Nuus

Dans Saterdag saam en help die kietsies


Listen Later

'n Spesiale Zumba-klas, "Zumba for Purrs" vind hierdie Saterdag plaas, alles ontwerp om noodsaaklike fondse in te samel vir katte onder die sorg van die dierereddingsdiens, Triglav Trust. As jy van katte en fiksheid hou, is dit jou kans om jou pad te dans om 'n verskil in die lewens van geredde katte te maak. Deelname kos 150 Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met Ronja Lyhs van Triglav Trust gepraat vir meer besonderhede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings