Kosmos 94.1

Dash-inskrywings open in Junie


Listen Later

Inskrywings vir een van die land se mees ikoniese uithousportbyeenkomste, die 2026 Nedbank Desert Dash, open in Junie. Plaaslike en internasionale fietsryers word uitgenooi om die legendariese 401km bergfietswedren oor die Namib-woestyn aan te pak. Kosmos 94,1 Nuus het met Selma Kaulinge, die bemarkingsbestuurder van die borg Nedbank gepraat, wat meer inligting gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1