Nuus

Dash vir weggooi-babas


Listen Later

Die Nedbank Desert Dash skop oor ‘n halfuur af met deelnemers wat 401 km in 24 uur moet aflê. Een van die spanne wat deelneem, All4theBabies, ry vir die Rauch Elohim-stigting. Kosmos 94.1 Nuus het met die stigter, Ronel Peters gepraat wat 'n boodskap vir die fietsryers het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings