Data is weer beklemtoon as die nuwe goud van landbou by die e-kongres wat onlangs gehou is deur die Internasionale Federasie van Landbou Joernaliste. Dr Kobus Laubscher, die bekende Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom verduidelik vir ons vanoggend meer.