Volgens adjunk president David Mabuza is gefokusde en moeilike besuiniging-maatreëls nodig om Suid-Afrika se kwynende ekonomie te red.
Die buro vir ekonomiese ondersoek, verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch, het verlede week die RMB/BEO indeks van sakevertroue vir die derde kwartaal van 2018 vrygestel.
Sakeliga is trots om aan te kondig dat Waterberg Sakekamer en Sakeliga geaffilieer het.