Nuus

DBV gee oorsig oor Kerstyd, Nuwe Jaar


Listen Later

Troeteldiere loop jaarliks deur tydens die feestyd, agter gelaat deur mense wat op vakansie gaan. Dan is daar die Oujaarsvieringe wat vuurwerke insluit. Die DBV sê daar is diere-eienaars wat steeds na hulle vermiste diere soek. Kosmos 94.1 Nuus het met Sylvia Breitenstein, die operasionele direkteur van die DBV gepraat. Sy gee ‘n oorsig gee oor die aantal diere wat ingeneem is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings