Nuus

DBV waarsku oor impulsiewe aanneming van diere


Listen Later

'n Oorbevolking van rondloperdiere is 'n groeiende bron van kommer in die land. Sylvia Breitenstein, die Dierebeskermingsvereniging se hoof van operasies, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat baie mense impulsief troeteldiere kry sonder om hul behoeftes te verstaan en hulle later laat vaar. Hierdie ongesteriliseerde diere teel dan aan, wat bydra tot die stygende getalle wilde honde, katte en konyne. Breitenstein het gewaarsku teen die aanneming van diere sonder behoorlike begrip van wat dit behels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings