Nuus

De Beers-aandele: Namibië moet dit aangryp


Listen Later

Kabinet het volgens berigte in beginsel goedkeuring gegee vir Namibië se deelname saam met Angola en Botswana om aandele in De Beers te verkry. Dit kom terwyl Anglo American voorberei om sy aandeel in die diamantreus te verkoop. Voormalige Namdia-baas Kennedy Hamutenya sê Namibië moet die geleentheid aangryp. Hamutenya het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die huidige afswaai in die diamantmark 'n seldsame geleentheid vir Namibië bied.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings