Met Hart en Siel

Deel jou storie


Listen Later

Christine Ferreira gesels met skrywer Lizette Murray oor haar jongste boek My hart se baie punte Hartstories vir elke ma. Elizma Esterhuyse en Zenobia Mouton vertel meer oor hulle projek Her Unspoken Truth wat hulp bied aan vroue wat aanranding blootgestel was. Mariana van der Merwe en haar skoonsus Cené de Wit gesels oor MyStories, hul onderneming wat verpersoontlike boeke vir kinders ontwerp en druk. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit