Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 191 episodes available.
April 14, 2026Gebore vir 'n tyd soos hierdieDs. Schalk Strauss kuier in die ateljee om te gesels oor Gebore vir ‘n tyd soos hierdie ‘n Kommentaar oor die boek Ester. Eric Swanepoel vertel meer oor die werk van The World Needs a Father en Talitha Oosthuizen, huidiglik die eerste prinses in die Mev. Suid-Afrika-kompetisie, vertel van die Mount Everest-staptog wat sy pas voltooi het. Met Hart en Siel...more1h 38minPlay
April 07, 2026Die geheime van effektiewe gebedProf. Stephan Joubert gesels oor die geheime van effektiewe gebed. Wendy Maartens vertel meer oor haar jongste boek Spreuke vir kleingoed en Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gesels oor die gesondsheidsvoordele van varkvleis en deel ‘n paar wenke en resepte vir die gaarmaak van hierdie veelsydige vleissoort. Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
March 31, 2026Die hart van die PasePastoor Marielle de Vos gesels oor die hart van die Pase. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen gesels oor ‘n Bybelse perspektief op die behandeling van trauma. Met Hart en Siel...more1h 45minPlay
March 24, 2026Stutterheim, lugbraaierwenke en 'n historiese romanWillem en Renee de Beer vertel oor hoe die Here hul van Texas in die VSA na Stutterheim in die Oos-Kaap geroep het. Louisa Holst gee wenke vir die skep van vinnige maaltye in jou lugbraaier en skrywer Malene Breytenbach vertel meer oor haar jongste Christelike historiese roman Die vrywilligers. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
March 17, 2026Die vreugde van kunsVanoggend gesels ons oor die vreugde van kuns. Nicolette Geldenhuys, Paula du Bois en Anel Stricker-Bessinger - al drie gelowige kunstenaars vir wie kuns nie net 'n vreugde is nie, maar ook 'n bron van genesing. Hul kom deel ook die belangrikheid van kreatiwiteit Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
March 10, 2026Skrywers en BoekeSusan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara. Met Hart en Siel...more46minPlay
March 03, 2026Verlies en die impak van 'n ma op generasiesPastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
February 24, 2026SalwingDr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
February 17, 2026Geopende Deure & Trauma-genesingElizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor vanjaar se wêreldwaarnemingslys wat onlangs bekendgestel is. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen is terug in die ateljee om ons gesprek oor neuro-pastorale trauma intervensie voort te sit. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
February 10, 2026Geestesgesondheid & kinderveiligheidSielkundige, Dr Truida Botha, kuier in die ateljee en gesels onder meer oor hoe om negatiwiteit te oorwin en die lewe se uitdagings sommer al vroeg in die jaar reg te hanteer. Jeanli Smit gesels daarna oor kinderveiligheid en die belangrikheid daarvan in elke gesin se lewe. Met Hart en Siel...more1h 41minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 191 episodes available.