Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
December 09, 2025FloreerSpesialis-welstandsberader, Retha van Zyl, vertel hoe om jou ware self te ontdek, sodat jy, ondanks jou letsels, kan floreer. Susan Coetzer kuier in die ateljee om oor haar jongste boek Super C Van swaarmoedige Sannie tot supervrou te gesels. Met Hart en Siel...more1h 27minPlay
October 21, 2025FeestydElsabé Conradie, skoolhoof van Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl, vertel meer oor dié skool wat vanjaar 165 jaar oud is, se geskiedenis. Skrywer Lizette Murray gesels oor haar spesiale verbintenis met dié skool en Milanie Vosloo gee raad oor hoe om einde van die jaar stres en moegheid te takel. Met Hart en Siel...more1h 38minPlay
October 14, 2025Leef voluitAmanda de Lange oor innerlike genesing en hoe om eienaarskap van jou lewe te neem. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
October 07, 2025Wanneer godsdiens tot verwonding lei + Plaas-caminoProf Wentzel Coetzer gesels oor wanneer godsdiens tot verwonding eerder as heling lei. Stephanie van Rensburg vertel meer oor ‘n nuwe plaas-camino wat hierdie week van stapel gestuur word. Met Hart en Siel...more1h 20minPlay
September 30, 2025Hallo, Jesus!Marinda Engelbrecht gesels oor Hallo, Jesus!, haar dagstukkieboek vir kleingoed. Kinderboekskrywer Wendy Maartens vertel meer oor ‘n reeks boeke wat kinderhartjies en die emosies wat hulle beleef aanspreek. En Elschanté Boumann kuier in die ateljee en deel manna uit vir mamma’s. Met Hart en Siel...more1h 37minPlay
September 16, 2025Inspirerende leierskapJurie Schoeman en Brand Pretorius gesels oor Inspirerende leierskap Riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
September 09, 2025Selfbejammering & KoninkrykskindersCaylin Prince kuier in die ateljee om te gesels oor haar boek Decline Pity Parties & invite mercy. Jozine Botha vertel hoe om Koninkrykskinders volgens ‘n pastorale ouerskapsplan groot te maak. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
September 02, 2025Gebou op die RotsPastoor Marielle de Vos gesels oor die simboliek van rotse en klippe in die Bybel. Ds. Ian Coetzee van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Tygerberg vertel meer oor die Missions Expo 2025 waar uitreike en sendingorganisasies in die kollig geplaas word. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
August 26, 2025'n Liefdevolle VaderLewensafrigter, Amanda de Lange, kuier in die ateljee en word daar gesels oor die verhouding tussen ouers en volwasse kinders. Sakevrou & entrepeneur, Joey Stofberg van Treats Food Distibutors, deel haar getuienis. Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
August 19, 2025Vir die jongklompJaco Strydom gesels oor sy jongste boek Eendag te ver wat spesiaal vri jong Jesus-volgelinge geskryf is. Julita Kok vertel meer oor die Matt Redman-konsertreeks en Annique Jordaan en Lelani Brugman vertel meer oor hul Woord en Wsyie-kinderbediening. Met Hart en Siel...more1h 9minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.