Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 169 episodes available.
April 01, 2025Kos & kunsSanger en kosskrywer, Willie Strauss, kuier in die ateljee om oor sy jongste kookboek Sinkhuis-resepte te gesels. Skilder, Neil Breebaart, vertel meer oor Art Refined - Kuns met ‘n Koninkryksboodskap. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
March 25, 2025Om God se stem te hoorPastoor Marielle de Vos gesels oor hoe om God se stem te kan hoor en die krag van ons woorde. Olieverfskilder en plaasvrou van Barkley-Oos, Coba Dohrmehl, deel haar mooi getuienis. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
March 18, 2025Met VreugdeIn hierdie aflewering gesels Christine met Michelle Louw oor velsorg-geheime. Susan Coetzer kom kuier in die ateljee om oor haar jongste roman en die vreugdes in die lewe van ‘n gelowige te gesels. Met Hart en Siel...more1h 28minPlay
March 11, 2025Om totsiens te sê…Sonja Smith vertel oor hoe om voor te berei vir jou heengaan en wat om te doen as ‘n geliefde onverwags tot sterwe kom. Armandina Adams gee raad en wenke vir vroue oor hoe om na hul emosionele welstand om te sien. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
March 04, 2025Dink jouself gelukkig!Christine gesels met Isabella Niehaus oor Skepselkos, haar en Louis Janse van Vuuren se jongste kookboek. Dr. Pieter van Jaarsveld vertel daarna meer oor hoe om jouself gelukkig te dink. Met Hart en Siel...more1h 41minPlay
February 25, 2025'n Suksesvolle onderneming & hanteer woede soMilanie Vosloo vertel meer oor haar geloofspad rondom haar sake-onderneming wat vanjaar 40 jaar oud is. Prof. Wentzel Coetzer geses met ons oor woede en hoe om dit korrek te bestuur. Kom luister saam! Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
February 11, 2025Bybelse Blokraaie, die Bybelse vas en Mighty Woman in GodIn hierdie aflewering gesels Heidri Mittendorf, die samesteller van Bybelblokraaie en ander woordspeletjies, oor die lekker van blokraai. Ilse Roux vertel meer van die Bybelse vas en Estelle Rossouw vertel van die Might Woman in God-wegbreeknaweek wat eersdaags in Parys in die Vrystaat plaasvind. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
February 04, 2025Ken jouselfIs jy breinbehendig en ken jy jou breinprofiel? Trudie en Deon Badenhorst van Neuroworx kuier in die ateljee om hieroor te gesels. Michelle le Roux van Karus Skincare deel haar getuienis en vertel van ‘n ongewone reeks skoonheidsprodukte gemaak van turksvypitolie. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
January 28, 2025Jou jaar van vreugdeMaak 2025 jou jaar van vreugde. Lewensafrigter, Amanda de Lange, kuier in die ateljee om oor geestelike groei, vergifnis en vrede te gesels. Luchelle Erasmus vertel van ‘n spesiale vroue-oggend met die tema, Stories van hoop, wat binnekort plaasvind. Met Hart en Siel...more1h 28minPlay
January 21, 2025Altyd mooiElizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor die Wêreldwaarnemingslys vir 2025 wat pas bekendgestel is. Liezl Zene & Sonja Eloff gesels daarna oor slim aantrek en klerekasbeplanning vir plusgrootte en petite vroue. Met Hart en Siel...more1h 37minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 169 episodes available.