Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
May 27, 2025Visiothon 2025Aanbieder, Muller Crauwcamp, kuier saam met Christine Ferreira in die ateljee. Met Hart en Siel...more1h 23minPlay
May 20, 2025GebedsreisAnné Pretorius kuier in die ateljee om oor ‘n spesiale joernaal vir ma’s te gesels. Sielkundige Dr. Johan Ferreira vertel meer oor hoe om konflik in ‘n verhouding te hanteer en Apostel Jantjes gee terugvoer oor ‘n pas afgelope gebedsreis van Kaapstad tot Mussina wat onder sy leiding plaasgevind het. Met Hart en Siel...more1h 25minPlay
May 13, 2025Jou identiteit in ChristusHui-Mari Meyer & Rhonel van Loggerenberg kuier in die ateljee om te gesels oor digitale verslawing en dié dinge wat ons identiteit in Christus van ons roof. Berdine Swart van The Local Edit vertel meer oor dié besonderse aanlyn-platform wat plaaslike handwerk, ontwerp en kuns vier. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
May 06, 2025Skrywers & boekeIn hierdie aflewering vertel skrywers Riaan Grobler, Jozine Botha, Kristel Loots en Madeleine Louw Blighaut wat meer oor hul jongste Christelike romans wat pas op die rakke verskyn het. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
April 29, 2025Dink jouself gelukkig! Deel 2Dr Pieter van Jaarsveld gesels vandag verder oor hoe om jouself gelukkig te dink. Isette Dreyer vertel meer oor die gebruik van granaatpitolie in die gebruik van skoonheidsmiddels Met Hart en Siel...more1h 22minPlay
April 22, 2025GetuienisHettie Grosskopf gesels oor haar pad met kanker en ander gesondheidsuitdagings. Janin Higgo vertel hoe sy vir 41 dae in die hospital beland het na die geboorte van haar dogtertjie. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
April 15, 2025Bybelvroue en skaapboereSkrywer Maretha Maartens gesels oor die Bybelvroue-omnibus Sarah & Hanna wat pas verskyn het. Filmvervaardiger Morné du Toit vertel meer oor die geloofstories in die gewilde KykNet-reeks Lamb Champs Die hart en siel van skaapboerdery. Righardt Kirsten gesels oor Pick Them Up en die werk wat hulle onder mishandelde vroue doen. Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
April 08, 2025Lesse wat ons by Bybelfigure kan leerLizette Murray gesels oor die belangrikheid van stilte in ‘n dawerende wêreld. Elize-Marie Muller vertel hoe ons deur middel van die verhale van 9 Bybelse karakters ons unieke doel in die lewe kan vind. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
April 01, 2025Kos & kunsSanger en kosskrywer, Willie Strauss, kuier in die ateljee om oor sy jongste kookboek Sinkhuis-resepte te gesels. Skilder, Neil Breebaart, vertel meer oor Art Refined - Kuns met ‘n Koninkryksboodskap. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
March 25, 2025Om God se stem te hoorPastoor Marielle de Vos gesels oor hoe om God se stem te kan hoor en die krag van ons woorde. Olieverfskilder en plaasvrou van Barkley-Oos, Coba Dohrmehl, deel haar mooi getuienis. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.