Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
December 24, 2024Met Hart en Siel - 24 Des 2024Christine Ferreira gesels met Wendy Maartens, Rudi Swanepoel, Melissa Bothma, Tom Smit en Hendrik van Deventer in vandag se Met Hart en Siel Met Hart en Siel...more1h 1minPlay
December 17, 2024Vakansie LeesstofChristine gesels vanoggend met verskeie skrywers oor hul nuwe boeke - lekker vakansie leesstof net vir jou!Helena Hugo: Blomme vir Berdine & Die grootste hiervan is die liefdeElize Parker: Waar die doringbome singFrenette van Wyk: Stryd vir liefdeLouise Viljoen: Toevlug Met Hart en Siel...more1h 17minPlay
December 10, 2024Kos & kunsEntrepeneur en sakevrou, Nini Strydom, gesels haar spyseniering- en dekoronderneming en die pad wat die Here met haar gestap het tot hier. Syskermdruk-kunstenaar, Korien Sander, deel haar geloofsreis van geoktroïeerde rekenmeester tot voltydse kunstenaar. Met Hart en Siel...more1h 10minPlay
December 03, 2024Leef suksesvolIn hierdie aflewering gesels Hykie Berg oor die geheime van ‘n suksesvolle lewe. Ina Nortjé kom vertel meer oor die Jakaranda Kinderhuis se jaarlikse Liggiefees en Prof Wentzel Coetzer vertel waarom angs die nuwe depressie is. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
November 19, 2024Heinz & Alette Winckler geselsChristine gesels vandag met Heinz & Alette Winckler oor hul nuwe boek: Lewensgids vir mans. Met Hart en Siel...more1h 18minPlay
November 12, 2024Johnny Davids deel sy hartDie bekende televisie-aanbieder Johnny Davids deel sy hart oor die goue draad van guns en genade wat deur sy lewe loop. Milanie Vosloo gesels oor haar nuwe dagstukboek Kaalvoet Sielsgedagtes. En die bekende televisie-aanbieder Met Hart en Siel...more1h 24minPlay
November 05, 2024Breinontwikkeling by babas en lesse geleer by MadibaBabagim-afrigter Cozette Laubser gesels oor Breinbeginsels vir pasgebore babas. Zelda la Grange vertel oor haar memoire What Nelson Mandela taught me. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
October 29, 2024Tieners en hul emosiesIn hierdie aflewering word daar gesels oor tieners en hul emosionele welstand. Saun Fuchs hoof en stigter van Centennial Schools vertel meer oor hoe ons geestesgesondheid by kinders en tieners kan bevorder. Lewensafrigter Amanda de Lange vertel hoe jy jou kind kan “afrig” om hul volle potensiaal te bereik en kunsberader Armandina Adams deel wenke oor hoe om jou tiener te help om sy of haar emosies op ‘n gesonde manier te reguleer. Met Hart en Siel...more1h 38minPlay
October 22, 2024Joodse FeesdaePastoor Marielle de Vos en kreatiewe joernaalkunstenaar en entrepreneur, Karin Beukes, kuier in die ateljee en daar word onder meer gesels oor die afgelope Joodse feesdae, asook die skep van ‘n kreatiewe kunsjoernaal en Bybelstudieboek oor die Berge van die Bybel. Adeline Ashkenazi kom vertel meer oor haar buitengewone bediening/onderneming en liefde vir Israel. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
October 15, 2024Vroue en hul finansiesFinansiële adviseur Vanessa Zandberg kuier in die ateljee en word daar gesels oor vroue en hul finansies. Sonja Goldberg vertel meer oor haar jongste dagstukkieboek Kom saam Wysheid vir jou lewensreis. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.