Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
October 08, 2024Die krag van gebedIn hierdie aflewering kuier Apostel Jantjies van Unlocking the Treasures Prayer Network in die ateljee om oor sy bediening te gesels. Lewensafrigter, kuns- en trauma-berader en kunstenaar Armandina Adams vertel meer oor die werk wat sy doen om genesing in ander se lewens te bewerkstellig. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
October 01, 2024Hoop? Vir seker!In hierdie aflewering gesels Dr Braam Hanekom oor hoe om uit die hok van armoede te ontsnap. En Trudie Badenhorst kuier in die ateljee om te sê Hoop? Vir seker! Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
September 24, 2024Met Hart en Siel - 24 Sept 2024Christine gesels met Susan Coetzer oor haar nuwe boek "Lekkergoed vir die lewe". Daarna gesels sy met Irma Raspel oor haar boek "Die mak maniere van wilde diere". En dan gesels Christine met Jan Braai oor sy nuwe boek "Atmosvuur" Met Hart en Siel...more1h 41minPlay
September 17, 2024Met Hart en Siel - 17 Sept 2024Christine Ferreira gesels vanoggend met Helena Van Der Westhuizen oor die gebruik van natuurlike bestandele in skoonheidsmiddele. Daarna is Magriet Groenewald aan die woord oor ken jou waarde as vrou. Louise Holts gesels oor hoe om jou lugbraaier te benut en dan sluit die program af met Peet Bekker en Melanie Vosloo se insette Met Hart en Siel...more1h 26minPlay
September 10, 2024Este Geldenhuys - nuwe boekChristine gesels vanoggend met Este Geldenhuys oor haar nuwe boek "God knows you" en Faith Durie gaan deel oor die impak van jou storie op jou geloofs-lewe. Peet en Melanie Bekker deel ook hul stories en oordenking. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
September 03, 2024Klim jou bergSpesialis-lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels oor emosionele genesing. Marlien Cronje vertel meer oor ‘n groep vroue wat Kilimanjaro later vanjaar gaan aandurf ter wille van kinders wat swaarkry en Esti Stewart gesels oor die Baviaans Camino en wat dié staptog aan jou siel sal doen. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
August 27, 2024Nogtans-geloofIn hierdie aflewering gesels die geliefde kunstenaar, Portchie, oor sy memoir en Ivor Swartz vertel wat nogtans-geloof beteken. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
August 20, 2024Kreatief & gesondJoernaalkunstenaar, Anel Stricker-Bessinger, gesels oor kreatiewe rus en kosskrywer, Vickie de Beer, vertel meer oor 'n nuwe leefstylgids vir diabete. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
August 13, 2024Met integriteitIn hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met Sarah Portal oor hoe jou kleinding van God se nabyheid te leer. Gary Power gesels oor hoe om met integriteit te leef en ds Rudi Swanepoel van die Aan-die-berg-gemeente in Northcliff, Johannesburg kuier in die ateljee. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
August 06, 2024Ter wille van sy NaamElizabeth Botha, mediabeampte van Geopende Deure, vertel oor die Arise Africa veldtog. Berkoonde kinder- & jeugboekskrywer, De Wet Hugo, gesels oor sy liefde vir skryf en die lewe as laerskool-onderwyser in China. En die legendariese Sonja Herholdt kuier in die ateljee. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.