Numeri 6:24-27 AFR20
[24] “ ‘ Mag die Here jou seën en jou beskerm. [25] Mag die Here sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. [26] Mag die Here sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ” [27] “So moet hulle my Naam op die Israeliete lê, dan sal Ek self hulle seën.”
https://bible.com/bible/3499/num.6.24-27.AFR20