Johann Els gesels met Dennis van der Walt van Groblersdal oor hulle hart vir Manne. Eersten met hulel Mannekamp by Kuilsrivier 17-19 Julie, en dan MMC wat vir die 4rde jaar nou gehou word 30 Okt – 1 Nov naby Mokgophong (Naboomspruit) gehou word. Spektrum Podcasts