Kompas Gemeente

Deur alles, met respek, in onderdanigheid, vir altyd - "Ek het beloof"


Listen Later

Februariemaand word altyd gesien as die maand van liefde en in die konteks van dit onstaan ons nuwe reeks: Ek het Beloof. Dit is ‘n kort reeks wat gebasseer is op die huwelik en die groot belofte wat ons op ons troudag maak. Ons bid dat die reeks jou sal help om te besef wat die belofte wat jy gemaak het behels en hoe God die huwelik sien en daaroor droom. Marius Malan het Sondag met ons gesels oor die belofte wat jy gemaak het en ‘n belofte is wat in alle omstandighede geld. Ons moet mekaar altyd respekteer en wedersyds onderdanig wees.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente