Kompas Gemeente

Deur die Gees


Listen Later

Darius van der Schyf het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor: om deur die
Gees te leef. Wanneer ons vir die koninkryk van God leef, moet ons seker
maak die Heilige Gees is ons bron van krag. Wanneer ons uit die Gees tap
kan ons weet dit is 'n bron wat geen einde het nie, want God word nooit moeg
nie en hou nooit op nie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente