Deut. 8:2,3, HKS 10| Ons lewe nie nét van goeie reënval nie
Deur beproewing (soos bv die huidige droogte) breek die Here ons krag en wys vir ons (1) wat in ons hart is en (2) leer Hy ons dat ons leef van alles wat uit Sy mond uitgaan