RSG Kuns

Devonecia Swartz in internasionale musiekspel


Listen Later

Een van Suid-Afrika se belowendste jong teatertalente, Devonecia Swartz, is binnekort te sien in die musiekspel, CALLING US HOME. Die produksie sal slegs in Kaapstad op die planke wees, voordat dit in oorsese teaters opgevoer word. Terrance April gesels met Devonesia.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG