RSG Sport

Die ABC van Sport - Gholf


Listen Later

Gholf is een van daardie sportsoorte wat baie mense eers op ‘n laat stadium begin speel, miskien omdat hulle eers aan ander sportsoorte deelgneem het, en ‘n mens gholf tot op ‘n hoë ouderdom kan speel. Wat wel waar is, is dat dit moeilik lyk en vir baie mense vreesaanjaend is dat hy of sy dalk die balletjie sal mislaan. Pieter van den Berg fokus vandag op die ABC van gholf, wat dalk net sal maak dat jy die spel opneem, daarin balangstel of selfs begin volg…
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG