
Sign up to save your podcasts
Or


Almal van ons speel ‘n game wat ons die lewe noem. Hoe mens in die lewe wen, verskil van mens tot mens. Maar Jesus maak dit duidelik dat daar ‘n definisie is wat bepaal of jy wen. Die vraag is; Speel jy die regte game?
By Invloed KerkAlmal van ons speel ‘n game wat ons die lewe noem. Hoe mens in die lewe wen, verskil van mens tot mens. Maar Jesus maak dit duidelik dat daar ‘n definisie is wat bepaal of jy wen. Die vraag is; Speel jy die regte game?