Kosmos 94.1 Landbou

Die Afrika Vryehandel Ooreenkoms word bespreek.


Listen Later

Die Afrika Vryehandel Ooreenkoms hou baie voordele in vir die vasteland maar, nie alle Afrika-lande is op dieselfde ekonomiese vlak nie. Verder, het lande soos Namibië beskermingsmaatreëls in plek in verskillende industrieë soos ons hoender bedryf en ook vir ons graan produsente. Wat is die uitdagings vir ons in die verband? Anton Faul van die Landbou Handel Forum is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1