Die Attie & Lené show

Die Attie & Lené show

Download on the App Store

Die Attie & Lené show episodes

  • Potgooi 30

    Episode 30; oftewel Reeks 2 Episode 3 (soos DSTV alles nou klassifiseer). Ek gesels oor die FIFA Wêreldbeker, Gary the Tooth Fairy & Sharleen Surty Richards.

    Potnotas:

    • Nelson Mandela Bay Stadium
    • Gary the Tooth Fairy (met 90,000+ fans)
    • Sharleen Surtie Richards in Shirley Valentyn
    • Windows Live Essentials Beta
    • http://ajheunis.brinkster.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL30.mp3

      Alternatiewelik laai af of luister op iTunes.

      0 min
    • Potgooi 29
      Blou Bulle wen Super 14 finaal in Orlando

      Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een.

      Potnotas:

      • Blou Bulle
      • Live Mesh
      • New in Adobe Lightroom 3
      • Mooi wêreldbeker fotos
      • My gunsteling wêreldbeker song
      • http://ajheunis.brinkster.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL29.mp3

        Alternatiewelik laai af of luister op iTunes.

        0 min
      • Potgooi 28!

        Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering.

        Potnotas:

        • Red Apple Farm Stall
        • Boesmansriviermond
        • Juan se moord
        • http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL28.mp3

          of laai af.

          Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken.

          0 min
        • Potgooi 27

          Potnotas:

          • Wêreldbeker klug.
          • Dorset.
          • Huistoe!
          • Hof beskerm seelewe (vir ‘n verandering).
          • Federer regeer Wimbledon.
          • Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries.
          • http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL27.mp3

            of laai af.

            0 min
          • Potgooi 26

            ‘n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans “mainstream” in Britanje word?

            Skakels:

            • Martin Dreyer, jou beaut!
            • Kiwi sondes en Jean de Villiers as kaptein
            • Bokke wen Parys 7s
            • Bitter pil vir die Engelse
            • Afrikaans in Engeland
            • http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL26.mp3

              of laai af.

              0 min
            • Potgooi 25

              Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.

              Skakels:

              • Radio Afrikaans
              • Stop Hunting
              • Beethoven se 5de simfonie
              • Die Moddereiland Potgooi
              • http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL25.mp3

                of laai af.

                0 min
              • Potgooi 24

                Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter.

                Links:

                • Blog inskrywing oor ons Florida trip
                • Die Florida Gallery
                • The 1ste Jaarlikse Potgooi Konferensie potgooi – Deel 1
                • Hawks Cay Resort
                • http://www.boerseun.com/podcasts/Boerseun_Attie_Lene_Potgooi_2_van_2.mp3

                  of laai af.

                  0 min
                • Potgooi 23

                  Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaarde (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding.

                  http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL23.mp3

                  of laaif af.

                  0 min
                • Potgooi 22

                  George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie.

                  http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL22.mp3

                  of laai af.

                  0 min
                • Potgooi 21

                  Op die vooraand van die 1ste game van die Super 14 lei Thinus Delport in die nuwe seisoen in.

                  http://heunis.net/attie-en-lene-show/mp3s/AL21.mp3

                  of laai af.

                  0 min

                About Die Attie & Lené show

                From the publisher's feed

                Luister hoe Attie & Lené Heunis, die oorspronklike Afrikaanse potgooier, en hul gaste die wêreld ervaar.