Die Attie & Lené show

Potgooi 28!


Listen Later

Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering. Potnotas: Red Apple Farm Stall Boesmansriviermond Juan se moord of laai af. Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Attie & Lené showBy Attie Heunis