Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Luister hoe Attie & Lené Heunis, die oorspronklike Afrikaanse potgooier, en hul gaste die wêreld ervaar.... more
FAQs about Die Attie & Lené show:How many episodes does Die Attie & Lené show have?The podcast currently has 10 episodes available.
July 01, 2010Potgooi 30Episode 30; oftewel Reeks 2 Episode 3 (soos DSTV alles nou klassifiseer). Ek gesels oor die FIFA Wêreldbeker, Gary the Tooth Fairy & Sharleen Surty Richards. Potnotas: Nelson Mandela Bay Stadium Gary the Tooth Fairy (met 90,000+ fans) Sharleen Surtie Richards in Shirley Valentyn Windows Live Essentials Beta Alternatiewelik laai af of luister op iTunes....more0minPlay
June 10, 2010Potgooi 29Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een. 🙂 Potnotas: Blou Bulle Live Mesh New in Adobe Lightroom 3 Mooi wêreldbeker fotos My gunsteling wêreldbeker song Alternatiewelik laai af of luister op iTunes....more0minPlay
June 02, 2010Potgooi 28!Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering. Potnotas: Red Apple Farm Stall Boesmansriviermond Juan se moord of laai af. Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken....more0minPlay
July 09, 2006Potgooi 27Potnotas: Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir ‘n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries. of laai af....more0minPlay
May 30, 2006Potgooi 26‘n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans “mainstream” in Britanje word? Skakels: Martin Dreyer, jou beaut! Kiwi sondes en Jean de Villiers as kaptein Bokke wen Parys 7s Bitter pil […]...more0minPlay
May 09, 2006Potgooi 25Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref. Skakels: Radio Afrikaans Stop Hunting Beethoven se 5de simfonie Die Moddereiland Potgooi of laai af....more0minPlay
April 24, 2006Potgooi 24Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter. Links: Blog inskrywing oor ons Florida trip Die Florida Gallery The 1ste Jaarlikse Potgooi Konferensie potgooi – Deel 1 Hawks Cay Resort of laai af....more0minPlay
February 27, 2006Potgooi 23Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaarde (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding. of laaif af....more0minPlay
February 20, 2006Potgooi 22George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie. of laai af....more0minPlay
February 09, 2006Potgooi 21Op die vooraand van die 1ste game van die Super 14 lei Thinus Delport in die nuwe seisoen in. of laai af....more0minPlay
FAQs about Die Attie & Lené show:How many episodes does Die Attie & Lené show have?The podcast currently has 10 episodes available.