Konvergensie

Die Bedeling van die Wet - Reeks 1 Episode 4


Listen Later

Reeks 1 - Episode 4 Ons gesels oor die Bedeling van die Wet en hoe God Homself opnuut tot sy skepping verbind en sy versoeningsplan begin uitrol tydens hierdie bedeling. Afgesien van die wet, was daar ook feeste wat die Israeliete moes onderhou. Hierdie feeste is die volmaakte weerspieëling van God se verlossingsplan vir die nasies.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KonvergensieBy Philip van Niekerk