FAQs about Konvergensie:How many episodes does Konvergensie have?The podcast currently has 8 episodes available.
July 11, 2021Konvergensie - Reeks 1: 7 EpisodesOns gesels oor die segmente waaruit die wêreldgeskiedenis bestaan. Ons kyk ook na dispensasies of bedelings oor ‘n 6000 jaar tydperk en God se raadsplan vir die mensdom van die begin af....more47minPlay
July 10, 2021Vastgestelde Tye - Reeks 1 Episode 7Omrede die Vader Sy Seun gestuur het om te sterf vir ons sonde, word die gelowiges gevrywaar van God se toekomstige toorn....more7minPlay
July 03, 2021Die Bedeling van die Koninkryk - Reeks 1 Episode 6In vandag se episode gesels ons oor die 4de dispensasie naamlik die bedeling van die Koninkryk. Die duisend jaar vrederyk begin na die 7 jaar verdrukking. Die natuur word weer herstel en mense bereik weer hoë ouderdomme....more4minPlay
June 28, 2021Die Bedeling van Genade Reeks 1 - Episode 5Reeks 1 - Episode 5 Die kerkbedeling is ook 2000 jaar lank vanaf Jesus se eerste koms tot Jesus se wederkoms. Die 7 gemeentes in Openbaring verwys na die die sewe kerktydperke van die kerk geskiedenis....more10minPlay
June 20, 2021Die Bedeling van die Wet - Reeks 1 Episode 4Reeks 1 - Episode 4 Ons gesels oor die Bedeling van die Wet en hoe God Homself opnuut tot sy skepping verbind en sy versoeningsplan begin uitrol tydens hierdie bedeling. Afgesien van die wet, was daar ook feeste wat die Israeliete moes onderhou. Hierdie feeste is die volmaakte weerspieëling van God se verlossingsplan vir die nasies....more9minPlay
June 11, 2021Die Bedeling van die Skepping - Reeks 1 Episode 3Reeks 1 en Episode 3 In die antieke wêreld was daar drie belangrike gebeurtenisse in die geskiedenis van die mens. Tweede Tempel Jodedom het verstaan dat daar drie gebeurtenisse was, wat aanleiding gegee het tot die toestand van ons gebroke wêreld....more13minPlay
June 04, 2021Dispensasie - Reeks 1 Episode 2Reeks 1 en Episode 2 Ons gesels oor God se raadsplan vir mens en dat hierdie raadsplan ‘n tydlyn het. Ons weet dat hierdie tydlyn van God se raadsplan in segmente gedeel is. Ons noem hierdie segmente dispensasies....more7minPlay
June 03, 2021Konvergensie: Onbesproke Bybelprofesie - Reeks 1 Episode 1Reeks 1 en Episode 1 Ons gesels oor konvergensie vanaf ‘n bybelse perspektief en die rol wat die onafhanklikheidsverklaring van Israel in Bybelprofisie speel. In ‘n onderste bo wêreld wat geassosieer word met onsekerheid, is daar ‘n toenemende bewuswording van Bybelprofesie onder gelowiges....more7minPlay
FAQs about Konvergensie:How many episodes does Konvergensie have?The podcast currently has 8 episodes available.