Konvergensie

Konvergensie

Download on the App Store

All Konvergensie episodes

  • Konvergensie - Reeks 1: 7 Episodes
    Ons gesels oor die segmente waaruit die wêreldgeskiedenis bestaan. Ons kyk ook na dispensasies of bedelings oor ‘n 6000 jaar tydperk en God se raadsplan vir die mensdom van die begin af.
    47 min
  • Die Bedeling van die Wet - Reeks 1 Episode 4
    Reeks 1 - Episode 4 Ons gesels oor die Bedeling van die Wet en hoe God Homself opnuut tot sy skepping verbind en sy versoeningsplan begin uitrol tydens hierdie bedeling. Afgesien van die wet, was daar ook feeste wat die Israeliete moes onderhou. Hierdie feeste is die volmaakte weerspieëling van God se verlossingsplan vir die nasies.
    9 min
  • Die Bedeling van die Skepping - Reeks 1 Episode 3
    Reeks 1 en Episode 3 In die antieke wêreld was daar drie belangrike gebeurtenisse in die geskiedenis van die mens. Tweede Tempel Jodedom het verstaan dat daar drie gebeurtenisse was, wat aanleiding gegee het tot die toestand van ons gebroke wêreld.
    13 min
  • Dispensasie - Reeks 1 Episode 2
    Reeks 1 en Episode 2 Ons gesels oor God se raadsplan vir mens en dat hierdie raadsplan ‘n tydlyn het. Ons weet dat hierdie tydlyn van God se raadsplan in segmente gedeel is. Ons noem hierdie segmente dispensasies.
    7 min
  • Konvergensie: Onbesproke Bybelprofesie - Reeks 1 Episode 1
    Reeks 1 en Episode 1 Ons gesels oor konvergensie vanaf ‘n bybelse perspektief en die rol wat die onafhanklikheidsverklaring van Israel in Bybelprofisie speel. In ‘n onderste bo wêreld wat geassosieer word met onsekerheid, is daar ‘n toenemende bewuswording van Bybelprofesie onder gelowiges.
    7 min