Nuus

Die Gladiators is die Cosafa-vrouekampioene


Listen Later

Die Brave Gladiators het Sondagaand geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit die Cosafa-vrouesokkerkampioenskap te wen. Namibië se nasionale span het Suid-Afrika se Bayana Bayana in Polokwane met 2-1 verslaan, met die wendoel wat in ekstra tyd aangeteken is. Cosafa, die Raad vir Sokkerverenigings in Suider-Afrika, se mediaspan het ná van die stryd met Gladiators-afrigter Lesley Kavuka gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings