Kosmos 94.1 In Gesprek

Die Greens Care Centre op Omeya Opedag 20 Junie 2019


Listen Later

Max Meyer en Tracy Schickerling het by Kosmos 94.1 gekuier om te gesels oor die Greens Care Centre op Omeya. Jean-Louis Knouwds gaan Saterdag ook sy indrukke met die luisteraars deel, want Kosmos 94.1 gaan daar kuier tussen 9 en 11.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 In GesprekBy Kosmos 94.1