Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!... more
FAQs about Kosmos 94.1 In Gesprek:How many episodes does Kosmos 94.1 In Gesprek have?The podcast currently has 45 episodes available.
January 31, 2023Arbeidsministerie sê self op Kosmos 94.1 oor nuwe aangewese werkgewersDie arbeidsministerie gesels oor die afwaartse aanpassing deur die Namibiese arbeidsministerie. Aangewese werkgewers is vanaf 25 na tien aangepas. Dit wil sê dat as jy tien mense in diens het moet jy enige vakante posisies aan die arbeidsministerie rapporteer vir plasing op die geïntegreerde indiensneming inligtingstelsel. Dit is nou onwettig om ‘n pos te vul sonder dat die ministerie ingelig is oor die vakante pos en voor die ministerie ‘n kandidaat voorgestel het....more21minPlay
March 29, 2022Namib Mills gesels oor prysstygingsPieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse....more13minPlay
March 25, 2021Airtime City gesels oor hoe jy probleme moet hanteer met onvoltooide transaksiesMet meer as 200 masjiene landwyd en ongeveer 750 000 transaksies 'n maand, bly Airtime City jou nommer een keuse wanneer dit kom by lugtyd ensovoorts. Wanneer jy 'n probleem ervaar by 'n lugtydmasjien van Airtime City, kontak hulle dadelik by [email protected]...more7minPlay
December 03, 20203de jaar by Dash vir Legacy of Love21 fietsryers neem deel aan die Nedbank Desert Dash vanjaar om fondse in te samel vir projekte van Legacy of Love. Waarvoor gaan die fondse en Legacy of Love? Luister na die onderhoud van Ronel de Beer en Jean-Louis Knouwds....more8minPlay
December 03, 2020Bank Windhoek discuss Extended Term Home LoanPlease join us as we discuss Bank Windhoek’s Extended Term Home LoanBank Windhoek - A member of Capricorn Group...more6minPlay
December 02, 2020Emmarencia van Wyk gesels oor MAKE A NOISESoek jy 'n toestel wat aandag kan trek, wanneer jy in die moeilikheid beland of aangeval word? Luister hier....more9minPlay
November 27, 2020Zirk Botha gaan Row2RioDie 59 jarige Zirk Botha, die bekende Suid-Afrikaanse avonturier vertrek volgende week op ‘n baie interessante tog. Hy sal die eerste mens wees om van Kaapstad oor die Atlantiese Oseaan na Rio de Janeiro te roei. Die reis van sowat 7 duisend kilometer sal ongeveer 3 maande duur. Zirk wil met die projek die kollig plaas op hernubare energie. Hy praat vanoggend eksklusief met ons....more5minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 In Gesprek:How many episodes does Kosmos 94.1 In Gesprek have?The podcast currently has 45 episodes available.