Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!... more
FAQs about Kosmos 94.1 In Gesprek:How many episodes does Kosmos 94.1 In Gesprek have?The podcast currently has 45 episodes available.
October 01, 2020Goeie skuld, slegte skuld en die lig aan die einde van die tonnel!Covid het baie besighede en individue gekelder. Maar Kosmos is daar om te help. Donderdag oggend gesels Jean-Louis en Yanna oor skuld. Het jy te veel en kan nie meer die betalings haal nie? Is jy bang jou krediteure doen aansoek vir 'n verstek vonnis? Weet jy wat die prosedures is? Leon Koch, Bank Windhoek se Uitvoerende Hoof van Kommersiële en Besigheidsbankwese het vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek gekuier....more19minPlay
September 17, 2020Verander jou huis of besigheid met ColorBlindsDanie Grobler en Rori Ndlovu het vanoggend by die oggendspan kom kuier om te gesels oor hulle produkte en dienste wat hulle bied. Indien jy belangstel om van hulle dienste gebruik te maak besoek hulle Facebook blad: ColorBlinds...more8minPlay
July 23, 2020Dr. Willie Bruwer gesels oor Covid-19Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog....more16minPlay
July 01, 2020Wil jy 'n naweek weg wen na Kifaru Luxury Lodge?Jean-Louis Knouwds gesels met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge en die Rhino Momma Project oor wat die projek behels asook die finominale pryse wat weg gegee word met die Rhino Momma Project kompetisie. Dit word moontlik gemaak deur Hyundai, Doll's Paradise en Cntrl-P Graphics. Besoek ons Facebook blad om uit te vind hoe om deel te neem....more7minPlay
May 15, 2020Wintermodes: Dit gaan alles oor bybehore....In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp of stewels is... Nikola Conradie, een van Namibië se vooraanstaande mode ontwerpers het saam gekuier in die uitsaai boetiek om te gesels oor wat warm is die winter... ons lyk mooi en ... ons spaar!...more16minPlay
May 08, 2020Kook vir 'n week saam met Sanet!Sanet Prinsloo gesels kos vir kinders met tuisonderrig en mammas wie besig is en werk tot 5 uur. Lekker kos vir 7 dae! Vinnig en maklik, gesond, goedkoop en voedsaam. Gooi alles bymekaar oor die naweek en help vir boeta en sussie na 5, terwyl jou aandete verhit......more14minPlay
April 20, 2020Wenke vir tuisskolingWenke vir tuisskoling in die staat van inperking van die hoof van die Axis Christelike skool, Elrika de Klerk....more4minPlay
April 06, 2020Kosmos 94.1 stel toep (App) bekend.Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!...more8minPlay
March 20, 202020 Maart Wêreld Down Sindroom DagDit is 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag en Huipie van Side by Side- Early Intervention Centre het 'n bietjie kom vertel hoe jy ook kan deel word van die dag met jou Crazy Socks....more6minPlay
March 20, 2020Korona en jou besigheidJean Louis en Yanna het vanoggend gesels met Bruce Hansen, die Besturende Direkteur van Simonis en Storm, oor die ekonomie, jou besigheid en die korona-virus....more13minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 In Gesprek:How many episodes does Kosmos 94.1 In Gesprek have?The podcast currently has 45 episodes available.