Kosmos 94.1 In Gesprek

Wintermodes: Dit gaan alles oor bybehore....


Listen Later

In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp of stewels is... Nikola Conradie, een van Namibië se vooraanstaande mode ontwerpers het saam gekuier in die uitsaai boetiek om te gesels oor wat warm is die winter... ons lyk mooi en ... ons spaar!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 In GesprekBy Kosmos 94.1