Kosmos 94.1 In Gesprek

Dr. Willie Bruwer gesels oor Covid-19


Listen Later

Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 In GesprekBy Kosmos 94.1