Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!... more
FAQs about Kosmos 94.1 In Gesprek:How many episodes does Kosmos 94.1 In Gesprek have?The podcast currently has 45 episodes available.
July 26, 2019Mej. WHS gee N$ 1000 weg in Win a Car kompetisieTyler Kibble, Mej. WHS 2019 het vanoggend tussen 7 en 8 by Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor in die Uitsaai-Boetiek kom kuier om die wenner van N$ 1 000.00 dollar kontant bekend te maak in die Win a Car kompetisie. Besoek Kosmos 94.1 se Facebook blad om deel te neem aan die Win a Car kompetisie van WHS....more4minPlay
July 26, 2019Tommy Larkan, SA Whisky Meester kuier in die Uitsaai-BoetiekTommy Larkan wat 'n Whisky Meester is het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hy is vanjaar by die FNB Whisky Festival. Dit word by Windhoek Country Club Resort gehou op Saterdag 27 Julie 2019....more6minPlay
July 20, 2019Riaan Steyn praat met Kosmos 94.1 oor You're the one! kompetisieRiaan Steyn, die Hoof- Uitvoerende Beampte het met Kosmos 94.1 gesels oor die You're the one! kompetisie wat aangebied word in samewerking met Dunes Mall. As jy nog nie ingeskryf het nie, besoek nou www.traxtudio.com en luister na Riaan oor hoe dit werk....more6minPlay
July 18, 2019Die Greens Care Centre op Omeya Opedag 20 Junie 2019Max Meyer en Tracy Schickerling het by Kosmos 94.1 gekuier om te gesels oor die Greens Care Centre op Omeya. Jean-Louis Knouwds gaan Saterdag ook sy indrukke met die luisteraars deel, want Kosmos 94.1 gaan daar kuier tussen 9 en 11....more5minPlay
July 18, 2019Paul Oosthuizen oor die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show"Die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show" vind plaas op 7 Augustus met bekendes soos Jacques Burger en Bryan Habana wat die geleentheid gaan bywoon. Paul Oosthuizen het by PM Bolten en Jean-Louis Knouwds op die Homeconomix bank kom kuier....more9minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 In Gesprek:How many episodes does Kosmos 94.1 In Gesprek have?The podcast currently has 45 episodes available.