Kosmos 94.1 In Gesprek

Zirk Botha gaan Row2Rio


Listen Later

Die 59 jarige Zirk Botha, die bekende Suid-Afrikaanse avonturier vertrek volgende week op ‘n baie interessante tog. Hy sal die eerste mens wees om van Kaapstad oor die Atlantiese Oseaan na Rio de Janeiro te roei. Die reis van sowat 7 duisend kilometer sal ongeveer 3 maande duur. Zirk wil met die projek die kollig plaas op hernubare energie. Hy praat vanoggend eksklusief met ons.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 In GesprekBy Kosmos 94.1