Sign up to save your podcasts
Or

DIE HART VAN AANBIDDING
Aanbidding is meer as liedere en klanke. Dit is 'n lewe wat oorgegee is aan God. Wanneer ons Hom met opregte harte nader, verander Hy ons van binne af. Kom ons keer terug na die kern… die hart van aanbidding – waar dit net oor Jesus gaan.
https://youtu.be/GD8ibzaZxrY
________________________
#DieHartVanAanbidding #AanbiddingInGeestEnWaarheid #JesusIsDieMiddelpunt #OorgegeeLewe #WorshipWithHeart #DisNetOorJesus #InvloedKerk
By Invloed KerkDIE HART VAN AANBIDDING